R 550

EX. VAT

11 "CPD" ure Pakket

Online

NOTA: Om te registreer vir die pakket, stuur 'n e-pos na cpd@growthinmotion.co.za sodat u vir die individuele kursusse geregistreer kan word.

Heg asseblief die bewys van die Payfast betaling aan.

Meld ook net die Naam en Van in die e-pos!


Kursusbesondehede


Professionele Liggaam: CISA en IOBSA
KPO (CPD) ure: 11 ure

5 Kursusse in die volgende 3 kategorieë

  • Etiek (Ethics) 3 KPO ure
  • Professionele kennis (Professional knowledge) 3 KPO ure
  • Regulatoriese opdatering (Regulatory update) 4 KPO ure



Kursusbeskrywing

 

Besigheidsetiek - 'n Gids vir Professionele Persone 3 KPO ure

Leerders sal voldoende kennis en begrip oor die volgende onderwerpe verwerf:

  • Wat is 'n etiese kode?
  • Waarom 'n etiese kode?
  • Die doel en proses van kode ontwerp
  • Die proses van kode-ontwikkeling
  • Etiese beginsels
  • Voorbeelde van etiese kodes
  • Code implementation
  • Kodeoorsig

 

Grondbeginsels van Aftreebeplanning 4 KPO ure

Leerders sal voldoende kennis en begrip oor die volgende onderwerpe verwerf:

  • Wanneer is dit 'n goeie tyd om te begin beplan vir aftrede?
  • Hoeveel is genoeg?
  • Die aftreebeplanningsstadiums.
  • Na-aftreetydperk.
  • Inkomste benodig na aftrede.
  • Tydperk tot aftrede.
  • Kapitaal benodig by aftrede.
  • Hoe om huidige aftreevoorsiening te hanteer.
  • Hantering van die bekostigbaarheidsprobleem.
  • Aanpassings van 'n aftreeplan.
  • Gevallestudies & Kennistoets.

Konflik van Belange 2 KPO ure

Leerders sal voldoende kennis en begrip oor die volgende onderwerpe verwerf:

  • Wat is konflik van belange?
  • Wie is verantwoordelikheid vir die bestuur van konflik van belange?
  • Tussen wie kan konflik van belange ontstaan?
  • Erkenning van konflik van belange.
  • Evaluering van konflik van belange.
  • Die bestuur en ver`mindering konflik van belange.
  • Aansporings en konflik van belange.
  • Beleid en prosedures

Teen-Geldwassery 2 KPO ure

Leerders sal voldoende kennis en begrip oor die volgende onderwerpe verwerf:

  • Wat is geldwassery
  • Globale impak van geldwassery
  • Risikofaktore - Polities blootgestelde persone, hoë-risiko-jurisdiksies, hoërisiko-sakekategorieë.
  • Hoe lyk geldwassery - voorbeelde en rooi vlae.
  • Wat om te doen as jy geldwassery vermoed - verslagdoening en wenke.
  • Ondersteuning en advies.
Featured Courses