R 235

EX. VAT

Teen-Geldwassery

Online


Kursusbesondehede

Professionele Liggaam: CISA
Akkreditasie nommer:  GiE2022040004
KPO (CPD) ure: 2 ure

 

Kursusbeskrywing 

Leerders sal voldoende kennis en begrip oor die volgende onderwerpe verwerf:

  • Wat is geldwassery
  • Globale impak van geldwassery
  • Risikofaktore - Polities blootgestelde persone, hoë-risiko-jurisdiksies, hoërisiko-sakekategorieë.
  • Hoe lyk geldwassery - voorbeelde en rooi vlae.
  • Wat om te doen as jy geldwassery vermoed - verslagdoening en wenke.
  • Ondersteuning en advies.


Leerdoelwitte
 

Aan die einde van hierdie kursus sal die leerder in diepte kennis van die volgende hê:

  • Die globale impak van geldwassery.
  • Die verskillende faktore wat aanleiding gee tot die risiko van geldwassery.
  • Hoe om moontlike gevalle van geldwassery te identifiseer.
  • Hoe om te reageer op 'n vermoede dat geldwassery plaasgevind het.
  • Watter ondersteuning maatskappye in plek moet hê om hierdie kwessie te hanteer.