R 350
EX. VAT
Spaar en Belegging Post Covid-19
Online

Kursusbesondehede
 
 Professionele Liggaam: CISA
 Akkreditasie nommer:  GiE20210800017
 KPO (CPD) ure: 3 ure
Kursusbeskrywing
Leerders sal voldoende kennis en begrip oor die volgende onderwerpe verwerf:
- 
Wat is die verskil tussen spaar en belegging? 
- 
Hoofredes waarom kliënte geld spaar. 
- 
Oorsig van die COVID-19-pandemie. 
- 
Hoe sal belegging na COVID-19 lyk? 
Leerdoelwitte
Aan die einde van hierdie kursus sal die leerder in diepte kennis van die volgende hê:
- 
Verstaan die verkillende redes waarom mense geld spaar. 
- 
Verstaan die verkeie spaar en beleggingsvoertuie wat gebruik kan word. 
- Verstaan watter spaar en beleggingsvoertuie meer geskik is vir die kliënt se behoefte.
- Verstaan die tendense wat ekonome voorspel vir die spaar en beleggingsomgewing na Covid-19.
- Vertsaan die sleutelkenmerke van die beleggingslandskap wat vir beleggers na Covid-19.
 
                                     
                                                         
                                                         
                                                         
                        