R 235

EX. VAT

Konflik van Belange

Online


Kursusbesondehede

Professionele Liggaam: CISA
Akkreditasie nommer: GiE2022040003
KPO (CPD) ure: 2 ure 

Kursusbeskrywing 

Leerders sal voldoende kennis en begrip oor die volgende onderwerpe verwerf:

  • Wat is konflik van belange?
  • Wie is verantwoordelikheid vir die bestuur van konflik van belange?
  • Tussen wie kan konflik van belange ontstaan?
  • Erkenning van konflik van belange.
  • Evaluering van konflik van belange.
  • Die bestuur en ver`mindering konflik van belange.
  • Aansporings en konflik van belange.
  • Beleid en prosedures.


Leerdoelwitte
 

Aan die einde van hierdie kursus sal die leerder in diepte kennis van die volgende hê:

  • Verstaan die moontlike konflik van belange wat in 'n besigheid kan bestaan.
  • Verstaan die regulatoriese vereistes van konflik van belange.
  • Erkenning en evaluering van konflik van belange.
  • Risiko's vir die onderneming.
  • Die bestuur en versagtende konflik van belange.