R 350

EX. VAT

Grondbeginsels van Aftreebeplanning

Online


Kursusbesondehede

Professionele Liggaam: IOBSA
Akkreditasie nommer:  IOB120
KPO (CPD) ure: 4 ure 

Kursusbeskrywing 

Leerders sal voldoende kennis en begrip oor die volgende onderwerpe verwerf:

  • Wanneer is dit 'n goeie tyd om te begin beplan vir aftrede?
  • Hoeveel is genoeg?
  • Die aftreebeplanningsstadiums.
  • Na-aftreetydperk.
  • Inkomste benodig na aftrede.
  • Tydperk tot aftrede.
  • Kapitaal benodig by aftrede.
  • Hoe om huidige aftreevoorsiening te hanteer.
  • Hantering van die bekostigbaarheidsprobleem.
  • Aanpassings van 'n aftreeplan.
  • Gevallestudies & Kennistoets.

Leerdoelwitte 

Aan die einde van hierdie kursus sal die leerder in diepte kennis van die volgende hê:

  • Die belangrikheid van 'n vroeë begin tot aftreebeplanning.
  • Die impak van 'n vertraagde begin.
  • Die bepaling van die werklike inkomstebehoefte van 'n kliënt deur middel van 'n begrotingsproses.
  • Die belangrike aspekte om in al drie aftreestadiums te oorweeg.
  • Akkurate bepaling van die hoeveelheid kapitaal benodig.
  • Hoe om bestaande aftreevoorsiening te gebruik.
  • Hoe om sekere aanpassings aan die aftreeplan voor te stel wanneer bekostigbaarheid 'n probleem is.